Business Success
Contact Us
Business Success
Discover How
Image

At Blackout Power Solutions, we’re all about making you energy efficient and cutting down on those electric bills. Partnering with us means you’re teaming up with the best in the industry to get the most out of your energy needs.

Our Team

DEDICATED

to deliver cost-effective solar energy systems for our client’s unique needs and by doing so making homes and businesses more energy efficient and self-reliant.

GET SOLAR
ImageImage

Word of mouth travels faster
than anything else

– Cam Newton

ALWAYS ON WITH BLACKOUT

At Blackout we offer the highest-quality solar installation services available.

As a preferred installer of Sunsynk, Deye, Luxpower and Goodwe inverters; Hubble, Deye, and Volta batteries; and Jinko, JA and Canadian solar panels.

Our clients have access to the best technology in the industry. We partner with these top solar production and storage equipment manufacturers to ensure clients have an integrated solar system of the best components, engineered and tested for industry-leading production output and reliability.

Blackout is a Master Installer for Sunsynk and a member of SESSA (Sustainable Energy Society of Southern Africa). SESSA’s Guarantee of Excellence guarantees the client that the products and services sold and installed are of the highest quality.

We take the worry out of your energy production.
We are 100% South African-owned and operated.

#proudlysouthafrican

Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Ons het load shedding op die oomblik en die stelsel werk amazing!! Glad nie agtergekom toe dit oorskakel nie.
Eldéne
Baie dankie vir ‘n uitstekende diens en stuur asb die invoice. Ek sien sommer uit om die een te betaal.

Jis Corne gisteraand nie eers agtergekom dis loadshedding nie. Soomloos oorgeskakel en almal baie tevrede dat ons die enigste lig in die donkerte om ons was. Voel gisteraand soos n ryk man.

Wat ‘n ongelooflike lekker dag, drie keer loadshedding. My stelsel kom nou tot sy reg en kan sy volle potensiaal uitleef. No more - Hello darkness my old friend.

Dis altyd lekker om ‘n uitstekende oplossing en positiewe mens te verwys. Lekker aandjie daar. My liggie skyn helder.
Thanks for the excellent support and great installation, you have a good team. Your guys are extremely professional, cleaned up and no noise.
Byron
Wil net weer dankie sê, die nuwe stelsel werk perfek - ook baie netjies ingesit. 
David
Great job Corne. Very professional, the communication was excellent, the quality of the work, the tidying up, all impressive and well done!
Please find attached payment confirmation. Many thanks for the great service.
Doug
Good morning Corne the lights stay on 😂 So cool. Thanks.
Baie dankie vir jul uitstekende diens – ek bemark vir julle!!
Good morning, I am very impressed by the work done.
Craig
Ons is hoogs in ons skik met julle professionele diens en stiptelikheid. Baie dankie.
Anne-marie
Hallo Corné, dankie vir puik diens. Probleme sal daar altyd wees, dit hoe jy dit oplos. Lekker aand.
Hello! 😄 That’s a work of art! Thank you so much.
Hi Corne. Ek wil net vir jou sê hoe FANTASTIES werk jou battery/stelsel!! Ek weet nie eers meer wanneer is dit beurtkrag nie. Baie dankie vir die goeie werk.....ek vertel dit aanmekaar vir Martin.
Ek is oraait om nog so n ruk lank in die unit vas te kyk….its a thing of beauty!
Jy kan trots wees op jou handewerk. Nog een vir jou album.
Baie dankie Corné - die was nou extra mile stuff en word opreg waardeer - yster!
Seamlessly - as promised. 👍👍😁😁
Dit is die lekkerste gevoel om nie eers te weet wanneer die krag af is nie. Baie baie dankie.
Die installasie is baie netjies en professioneel gedoen en dankie vir die goeie diens ook.
Paarl Rugby & Sport Club
Thank you for a fabulous job done!
Goeie werk verdien belonging.
Hallo Corne , baie dankie dat jy my gehelp het!!🙏🙏🙏Dis n uiters netjiese installasie en nou het Karin darem ligte en n TV!!! Ek moet jou komplimenteer met die kwaliteit van jou mense en julle werk! Dis regtig lekker om te sien!
Hallo Corne , baie dankie dat jy my gehelp het!!🙏🙏🙏Dis n uiters netjiese installasie en nou het Karin darem ligte en n TV!!! Ek moet jou komplimenteer met die kwaliteit van jou mense en julle werk! Dis regtig lekker om te sien!
Nogmaals dankie vir julle goeie werk, ons waardeer dit. Groetnis, Nic. (Nogals 3 groepies mense hier gehad wat kom kyk het. Gaan die Blackout Power Solutions se manne mal maak met die baie werk wat hulle al klaar mee sit!)
Baie dankie vir baie goeie diens!!  Ek sal word of mouth met trots versprei.
More Corne, baie dankie vir julle ongelooflike diens.  Ek waardeer dit regtrig baie.
AJ
Weereens dankie vir my stelsel, dit maak my nogsteeds opgewonde om Eskom te fnuik.
Mariette
Baaaaie dankie. Jy en jou span is awesome.
Ons is só in ons skik! Dit werk wónderlik! Báie dankie! Corne & sy span is só goed! 💡💡💡🥂
Wil net baie dankie  sê vir ‘n mooi en netjiese job.
Floors & Sally Kleinmond
Baie dankie vir die lig in my lewe😂😂 Wow jou ouens is puik! Dankie vir jou diens! Ek sit dit op Pearl Valley groep.
Kyk, ek en Duane was lanklaas so opgewonde oor iets! Eskom se gat! Ons cheers sommer met n lekker vuil Coke op die een! Dankie vir die flink en goeie werk Jean Hugo.
Johan

    FAQ's